Elke mens gaan dikwels deur uitdagings in hulle lewe. Om dit alleen te dra is nie maklik nie.
Daarom is daar omgeemense wat graag hulle ondersteuningsdienste aan jou aanbied, rondom jou uitdaging.
Huweliksdienste is ook beskikbaar binne hierdie strukture.
Maak vandag seker dat jy nie jou laste alleen dra nie, en kontak maak met een of meer van die praktyke hiernaas.

Besoekers sedert 2020/12/18
Die outoriteit waarvolgens ons dien
|
| |
| | |